R.V.
September 2008
MODDER – SAKABOELA MAN!
Skielik is dit piknag swart..
Agge nee die krag is uit
Ek tas in donkerte verward
Trap soos ‘n mal ding rond
val oor iets soos ‘n kind se tas
stamp my winduit teen die kas
Ek vloek ‘n keer en “ try” ma weer
genadiglik kry ek my kers
nou nog net die “matches” ook
bewend vind [...]
R.V.
Septermber 2008
BOETIE
En skielik is die dood op my
‘n Enkel oproep en dis verby
Jou boetie is dood my kind
Kom help jou ma ek gaan verdrink
die skok is groter as die see
dit sleep my om wel om te gee’
ek verstaan wat ek wel moet doen
‘n Enkel sluk whiskey ruk my skokkend terug
Ek moet verkas dit is my [...]
R.V. 4/9/2008
KRAGAPIE
Jy staan jou man al ses voet vol
al is jy nou skaars Tien
Niks is onmoontlik groot vir jou
jy sien vir Reuse kans…
Met vuur en vlam pak jy dit aan
meer as wat ons sou verwag
Met Ouboet aan jou sy vir nou
sal jy tien duisend myle stap…
Jy volg hom selfs al voel jy vaal
probeer [...]
R.V. 4/9/2008
MY BOEPE BIELLE – MATOLLETJIE
JY’S NUUT, JY’S MOOI EN
SO VERSKRIKLIK SKOON
DIE LEWE LÊ VOOR JOU
EEN GROOT LEWENSDROOM!
NEGE MAANDE WAS DIE WAG
GEWONDER OOR JOU, DAG NA DAG
JOU VORMING ELKE UUR GEVOLG
EN HOE JY DALK GAAN LYK.
JOU VERTROETEL,OOR JOU OPGELEES,
MY MAAG GEVRYF, JOU VOEL BEWEEG
MUSIEK GESPEEL, LEGKAART GEBOU
REG GEËET GEWAG VIR JOU
GOD GEVRA EN HOM VERTROU
NEGE [...]
R.V. September 2008
KINDERKAPERJOLLE
woeste rondomtalie
hardloop deur die gras
gryp die naaste saad
proe die soet na – smaak
wed jou lewe op ‘n klawer
hy is, hy is nie, …..hy is?
Voel die vlees van blare
ruik die geur van elke sap!
giggel oor die nuutste nuus
wens jou jonkwees weg
hoop op beter dae..
ruik die soet van rose
verstaan die doring steek!
so word jou [...]
“TE’”AFR..
Lees wat jy wil van die LEWE….
in die KORT, maar kragtige woord!
Lees stadig, laat jou gedagtes gaan,
Wees eerlikmet jouself-Dink aan jou eie
“OMSTANDIGHEDE”
verwerk nou jou antwoord na elke
“TE”……..
“Miskien is dit te veel,”
maar jou lewe is nie te kort ,om jouself met jouself te deel!
Dit kan opsommend
of net dalk,
van geen waarde vir jou wees!
“TE”………
TE MIN.. [...]
Slow Dance
This is a poem
written by a teenager with cancer.
Have you ever watched kids
On a merry-go-round?
Or listened to the rain
Slapping on the ground?
Ever followed a butterfly’s erratic flight?
Or gazed at the sun into the fading night?
You better slow down.
Don’t dance so fast.
Time is short.The music won’t last.
Do you run through each day
On the [...]
