Subject: Woorde van wysheid deur Nataniel..
Wees altyd dankbaar vir alles wat jy het en lewe eenvoudig.
Hoe minder goeters jy het, hoe minder wharries het jy ..
en hoe lekkerder slaap jy!
Wees onvoorwaardelik lief vir jou gesin en familie en aanvaar
elkeen presies net soos hy/sy daar is ..vriende kan jy kies, familie nie!
Moenie toelaat dat jou brein [...]
Bloed!
Jou lewensaar is vol van bloed
dit voed jou, bepaal jou harts gemoed
Jy hoor die druising deur jou kop
met elke oomblik vrot of vol genot!
Die lewe bruis deur jou gemoed
soos bloed in jou dit is ‘n moet
Maar soms kerf iets jou skrams
of vol metaal en bloed vloei vry
die lewe kasty, vorm en pynig my!
Jy glo tog [...]
Want liefde kosmos niks….
Kosmos is genade blomme.
Jy saai nie, plant nie,
Gee nie water nie maar as jy kyk staan
hul maar langs die pad.
So is GOD ons’e VADER se GENADE!
Sonder dat jy iets doen om dit te verdien,
is dit langs jou pad. [...]
Herwinde meelsakkies
Hallo ma..
Baie dankies vir die oulike onderbroekies wat Ma vir my op die plaas uit
meelsakkies gemaak het. Die meeste van hulle het groot reaksie by van die
“Gooste” hier by die varsity uitgelok. “Sannie” het my ou onderbroekie
heel aand net stip gesit en bekyk** dis nou daai een waar voorop staan
“SELF-RAISING”.
Heel [...]
Vrou se Gebed
Heer vergewe my, as ek soms teen die prikkels skop
as ek soms soos ‘n verwoede bul teen die tralies beur. Dat ek soms in magtelose woede en rebelsheid wil uitroep:
WAAROM EK?
Gee dat ek betyds sal onthou dat ek
my God nie mag
bevraagteken nie.
En Heer, wanneer haat in my opkom
teenoor diegene wat my verontreg…
laat my [...]
R.V. September 2008
“Verwilderde Dier”
Deel een:
Die nuwe mens is wilde dier..
sy leiers is vervreem
daar’s skaars een om na op te kyk
self minder om te volg..
hy word vertel van EIE REG
van als wat hy kan kry
moet net nou daarvoor VEG..
maar steeds, hy staan alleen,
hy’t min van waarde oor
van vaderland en eie trots
tot moedervolk [...]
R.V. 4/9/2008
SIELSGEDROG!
Word ‘n oomblik stil….vergeef die dag sy lot!
want jy en jy alleen sal dien jou Vader en jou God
Met mismoee tuur jy heen…….
en voel tog so vervreem!
die sterre skoon verspot !
die maan verswelg jou laaste moed
want wat is tog hier mooi?
alles is net altyd moet!
Met hartseer sonder wete van……
verlange, [...]
R.V.
September 2008
GOMTOR
Soms wil ek net gomtor wees..
Eenvoudige, onopgevoede,
agteraf, onbeskaafde, swak persoon ..
met ander woorde net ‘n ghwar
Maar hoekom sal jy my wil vra?
En ek sal sê want sommer ja
hul kom met alles weg!
In hierdie milue is eenvoud eg
Wit is wit en swart is reg..
Eenvoudigheid gee glad nie om!
onopgevoed voel glad nie sleg
agteraf maak [...]
R.V.
September 2008
MODDER – SAKABOELA MAN!
Skielik is dit piknag swart..
Agge nee die krag is uit
Ek tas in donkerte verward
Trap soos ‘n mal ding rond
val oor iets soos ‘n kind se tas
stamp my winduit teen die kas
Ek vloek ‘n keer en “ try” ma weer
genadiglik kry ek my kers
nou nog net die “matches” ook
bewend vind [...]
R.V.
Septermber 2008
BOETIE
En skielik is die dood op my
‘n Enkel oproep en dis verby
Jou boetie is dood my kind
Kom help jou ma ek gaan verdrink
die skok is groter as die see
dit sleep my om wel om te gee’
ek verstaan wat ek wel moet doen
‘n Enkel sluk whiskey ruk my skokkend terug
Ek moet verkas dit is my [...]
