ciskarene on November 20th, 2009

Subject: Woorde van wysheid deur Nataniel..

Wees altyd dankbaar vir alles wat jy het en lewe eenvoudig.

Hoe minder goeters jy het, hoe minder wharries het jy ..
en hoe lekkerder slaap jy!
Wees onvoorwaardelik lief vir jou gesin en familie en aanvaar
elkeen presies net soos hy/sy daar is ..vriende kan jy kies, familie nie!
Moenie toelaat dat jou brein [...]

Continue reading about Sommer so..

ciskarene on October 21st, 2008

Want liefde kosmos niks….

Kosmos is genade blomme.
Jy saai nie, plant nie,
Gee nie water nie maar as jy kyk staan
hul maar langs die pad.

So is GOD ons’e VADER se GENADE!
Sonder dat jy iets doen om dit te verdien,
is dit langs jou pad. [...]

Continue reading about Kosmos niks..Afr

ciskarene on October 2nd, 2008

Herwinde  meelsakkies

Hallo ma..
Baie dankies vir die oulike onderbroekies wat Ma vir my op die plaas uit
meelsakkies gemaak het. Die meeste van hulle het groot reaksie by van die

“Gooste” hier by die varsity uitgelok. “Sannie” het my ou onderbroekie
heel aand net stip gesit en bekyk** dis nou daai een waar voorop staan
“SELF-RAISING”.
Heel [...]

Continue reading about Meelsakkies..